{"product_id":"alles-in-1-opstelgids-vir-sukses-gr-8-12","title":"Alles-in-een opstelgids vir sukses  Gr. 8-12 (Pdf_","description":"\u003cp\u003eHoe verduidelik jy aan leerders die kuns van 'n goeie opstel skryf?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe moet die opstel gemerk word?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie alles-in-een visuele gids (pdf skyfies) dek alles wat jy as onderwyser nodig het om jou leerders reg te kry vir sukses.  \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie opstel is die een assessering wat die meeste tel.  Dit is daarom die moeite werd om die fynere kuns van skryf aan hulle oor te dra.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy self as onderwyser nie weet waarvoor om te kyk nie, kan jy ook nie leerders reg onderrig en voorberei nie.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"innovative.teacher.solutions","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43463718535359,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0636\/0265\/5423\/files\/Die_Opstel-_Visueel_aangebied_en_verduidelik_deur_n_matriekmerker.jpg?v=1721590078","url":"https:\/\/innovativeteachersolutions.co.za\/products\/alles-in-1-opstelgids-vir-sukses-gr-8-12","provider":"innovative.teacher.solutions","version":"1.0","type":"link"}